BITTER AANGENAAM
Baie dankie Sanelle, ons het vreeslik lekker by Bitter aangenaam gebly. Die plek is ongelooflik mooi skoon en so naby aan die hawe dat die kiddies kan speel. Baie dankie ons kom gou weer.
Liefde groete
Karen Blignoudt
DRIFTWOOD
Thanks Sanelle for a amazing weekend at Driftwood. Such a nice view.
Kind regards
Peter
NAMASTE LANGEZANDT
Ongelooflike plek en so uniek, baie dankie rentals in Struisbaai dit was so lekker. Ons kom weer.
Heidelaan 7
Sanelle ons het so lekker gekuier. Ligging is perfek al is dit 'n ou huis is dit so naby aan alles. Baie dankie. 'n binnebraai sal daardie huis perfek maak.
Talita Nortje
Roodepoort
Sanelle baie baie dankie vir die heerlike kuier in Driftwood. Die ligging en uitsig is asemrowend. Sien gou weer.
Daleen
April 2017
Ons het in De waal straat 68 gebly en dit is 'n ou huis maar kan sien daar is baie liefde ingesit. Dankie dat ons daar kon bly. Kom regtig weer. Se as die tannie wil verkoop.
Tanya
Sanelle
Ons was in sophia close in Langezandt. Wat 'n ongelooflike plek. Baie baie dankie ons sien julle gou weer.
Roberto
Cvissie,
Dankie vir die netjiese plek. Dankie dat ons hondjies ook kon kom. Ons sien julle weer volgende jaar.
Groete
Die le roux's
Sanelle baie baie dankie dat ons in Clingend straat kon bly. Dit was maar koud die huis maar toe die binnebraai eers brand toe raak die hele huis darem lekker warm. Daar is alles wat mens wil he in 'n vakansiehuis. Was heerlik om in so skoon huis in te stap.
Groete en sien gou weer
Die Verwy famielie
Accommodation Cape Agulhas, baie dankie dat julle ons so gou gehelp het by Cinneraria 14. Ons het 7 uur die oggend ingeboek en julle was reg vir ons. DIT IS DIENS BAIE DANKIE
Michael
Dit was bitter aangenaam by bitter aangenaam. Kom gou weer vir julle kuier
Pieter
Sanelle die huis hoofweg 38 waar ons gebly het baie baie dankie die kids het hulle gate uit geniet want dit was by die kamp en strand waar hulle vriende was. Ons hef gelukkig nie die keer kinders op en af te gery het nie. Baie dankie
Gretha
Dankie julle vir die heerlike skoon huis by Geelstertlaan 27. Dit was 'n fees
Dirkie